Childhood Diseases

Question
Posted by: Charlene Meintjes | 2010/03/08

Q.

Masels inspuiting

Ek het gehoor dat jy nie tot op 9 maande hoef te wag voordat jy jou baba vat vir die masels inspuiting nie. Jy kan glo al op 7 maande haar vat (kliniek suster het so gese). Nou het ek stories gehoor dat ''n mens vir jou baba moes roer eiers (scramble eggs) moet gee voor sy gaan vir die inspuiting om te kyk of sy alergies is daarvoor. Is dit waar, en wat het die " scramble egg"  uit te waai met die masels inspuiting. My baba is nou 6 maande.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede om eers te toets vir eier allergie in babas voordat hulle die masels inenting kan kry. Die inenting word op 9 maande gedoen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: j.poole | 2010/05/20

my tweeling baba seuntjiies 9maande oud het n maselinspuiting ontvang die 1 het toe n allergiese reaksie getoon en ek moes haastig hospitaal toe jaag .Ek wil net weet hoekom dit wel gebeur het en of dit normaal is of gevare inhou

Reply to j.poole
Posted by: Corrika Rautenbach | 2010/04/16

Dokter, dit was darem maar ''n stomp antwoord! Brei asseblief uit, veral hoekom jy beweer dat daar geen rede is om te toets vir eier allergie nie. Dankie.

Reply to Corrika Rautenbach

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.