Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010/08/04

Q.

masels inenting en antibiotieka

My seuntjie het Saterdag sy masels inspuiting gekry. Hy was al voor dit siek (rooi keeltjie) en het vreeslik sleg geslaap in die nag, maar het ek maar gelos. Hy hoes egter nou baie en sy neusie loop. Hy kry niks geslaap in die nag nie. Ek vat hom vanmiddag dokter toe. As hy antibiotieka moet kry, is dit veilig na Saterdag se inspuiting?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien dit nodig is dat jou seuntjie 'n antibiotika moet gebruik,sal dit nodig wees om sy masels inspuiting uit te stel tot hy weer gesond is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.