Childhood Diseases

Question
Posted by: Sam | 2011/02/14

Q.

Masels

My seuntjie (7mnde) het laas week middeloor- en mangelontsteking gekry. Met koors wat tot 3keer op ''n dag tot by 39.2 grade gegaan het. Vanoggend het ek ''n uitslag opgemerk en is later dr toe met hom. Sy het toe bevestig hy het masels.
Nou wil ek net weet.
1. Moet ek iets aansmeer? jik dit?
2. Kan ek hom bad en moet hy in ''n donker kamer bly soos wat ons groot gemaak is?
3. Hoe lank tot hy weer homself is?
Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is byna seker dat jou baba Roseola of 'Baba masels' het. Dit was ook die oorspronklike diagnose met sy baie hoe koors, effens rooi ore en mangels.Aangesien hierdie 'n virus ontsteking is, is antibiotikas nie nodig nie.Die uitslag sal na 2 dae verdwyn. Dit is nie nodig om iets aan te smeer nie.Moet hom ook nie bad totdat hy weer gesond is. Dit is nie nodig om hom in donker kamer te hou nie.Sy koors sal nou normaal wees en na twee of drie dae sal hy weer gesond wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.