Childhood Diseases

Question
Posted by: Anneli de Klerk | 2012/12/06

Q.

Mangels wat verwyder is

My 3jarige se mangels en neus mangels is op 30 November 2012 verwyder. Sedert die operasie is sy bleek, lusteloos, humeurig en tranerig. Sy het nogsteeds ''n slegte asem.
Kan sy ''n yster tekort he? (Sy eet nie regtig vleis nie en haar multi vit. bevat geen yster)
Hoe lank neem dit voor haar asem beter raak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam dat dit heel moontlik is dat jou dogtertjie 'n yster tekort het. Boonop is dit wel moontlik dat sy infeksie het in die area van haar keel en neus waar haar mangels en adenoiede verwyder is. Dit sal die rede wees vir haar slegte asem. Die beste sal wees om die ONK spesialis te kontak oor hierdie probleem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.