Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2009/09/21

Q.

Mangels

My seuntjie is 2.5 jaar. Wanneer is dit nodig om mangels uit te haal? Hy het ongeveer 3 - 4 keer ' n jaar erg vergrote mangels en nou weer.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Waneer 'n kind se mangels erg vergroot is en veral wanneer mangels probleme skep met asemhaling is dit nodig om die mangels uit te haal. Nog 'n rede is 4 of 5 mangelontstekings binne een jaar. Die beste sal wees om 'n ONK spesialis te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Carla | 2009/09/21

Antibiotika help gewoonlik. Ek het hom hierdie keer nog nie dokter toe geneem nie. Hy het wel eergistraand baie gesukkel om asem te haal en ek het eers gedink hy het croup en toe gee ek vir hom celestamine. Dit het gehelp. Gisteraand het hy redelik gehoes die begin van die aand, maar niks verder deur die nag nie. Ek het wel gesien dis sy mangels wat baie groot is. Hy het ook ter selfder tyd ooginfeksie ontwikkel, maar die oogdruppels vir infeksie wat ek gekry het, het gehelp.

Reply to Carla

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.