Childhood Diseases

Question
Posted by: Monique Barlow | 2011/06/10

Q.

Mangelontsteking en koors

Die kind is ''n jaar en 3 maande oud. Hy het die aand begin snaaks word en later blouerig. Het hom toe hospitaal toe gevat en hulle sê  hy''t mangelontsteking en het koors. Maar wat my bekommer is dat hy in 15 ure se tyd al 8 fits gehad het en na elke ene is hy baie moeg. Is dit normaal of nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba seuntjie het 'n erge mangelonsteking gehad wat seker gepaard gegaan het met 'n baie hoe koors. Hy het as gevolg van die koors koorstuipe gehad. Dit is selde dat 'n baba of kleuter 8 keer na mekaar stuipe het en dit binne 15 uur. Dit is nodig dat die dokter wat jou seuntjie behandel toetse moet doen om seker te maak dat die diagnose wel die van koorsstuipe is en dat daar nie 'n ander diagnose soos miskien epileepsie is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.