Childhood Diseases

Question
Posted by: me | 2010/09/07

Q.

mangelontsteking - breinvlies ontsteking

my seunkie is 4 , hyt kry al van sondag af elke aand /of as hy geslaap het koors, en dis hier by 38.8 grade. die dok se hyt mangelontsteking en middeloor infeksie. hys op antibotika, nou is ek bang hy kry breinvlies ontsteking agv die koors, en die antibotika gee hom n spoel maag, wat kan ek doen met die spoel maag, en kan hy breinvlies ontsteking kry van die koors?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is uiters onwaarskynlik dat jou seuntjie breinvliesontsteking sal ontwikkel as gevolg van sy mangel onsteking en koors. Boonop word hy tans op antibiotika behandel wat die kans nog verder sal verminder of totaal uitskakel.Jou seuntjie is ook ingeent teen twee van die ergste soorte breinvliesontstekings.Gee vir hom 'n probiotika soos Probiflora vir kinders een elke dag vir tien dae. Dit sal baie help vir sy maag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: lizelle | 2010/11/12

wat is koorsstuipe hoe gevaarlik is dit en kry mens iets soos stil koorsstuipe. kan dit gepaard gaan met epilepsie as dit in ons familie is? dankie

Reply to lizelle
Posted by: Carla | 2010/09/07

Gee hom ook yogurt

Reply to Carla

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.