Childhood Diseases

Question
Posted by: TJ | 2013/02/04

Q.

Mangelontsteking

Middag Dr,

Ons seuntjie is nou 17mnde en laas winter het hy konstant mangelontsteking gehad en die dr het ook gesien dat hy vergroote mangels het. Die winter is om die draai en eks al klaar op my senuwees oor sy mangels en hy het nou n 2mnde oue boetie ook. Is daar iets wat ek vir hulle kan gee die winter om te probeer voorkom dat hulle dit gereeld kry soos die oudste laasjaar??

Watter ouderdom is die beste om mangels uit te haal?

Baie Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is baie moeilik om mangelontsteking te verhoed veral wanneer 'n kind geneig is om byna konstant mangelontsteking te kry. Probeer Creche Guard en sien of dit enige verskil maak. Jou baba kan eers van 6 maande hierdie middel begin neem. Die beste tyd om mangels uit te haal is wanneer 'n kind twee jaar of ouer is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Benine Odendaal | 2014/12/16

is dit nog veilig om mangels uit te haal op 24jaar en wat kan n mens verwag.

Reply to Benine Odendaal

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.