Childhood Diseases

Question
Posted by: Salome Laufs | 2012-08-14

Q.

Mangelontsteking

My 26maande oue dogter hoes erg en is siekerig, nie regtig koors, maar eet en drink nie. Ek vermoed sy het mangelontsteking saam met die verkoue. Die verkoue stroop begin help, maar ek weet nie of ek haar steeds moet dokter toe neem vir atibiotika vir die mangels nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is gewoonlik belangrik om 'n mangelontsteking met die regte antibiotika te behandel.Die beste sal wees om jou dogtertjie na die dokter te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.