Childhood Diseases

Question
Posted by: Lizelle v.d merwe | 2011/01/07

Q.

Mangelontsteking

My seuntjie is 12maande en ht hoë  koors wat tot by 40°  gaan dokter het hom gediagnoseer met mangelontsteking. Hy slaap baie en die koors raak erger by di minuut hy het antibiotika gekry maar dit werk nie. Wat kan ek doen om hom te help wat kan hy eet en wat kan ek omtrent die koors doen

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nodig om jou baba seuntjie se koors te veminder. Probeer Empaped 125mg setpille wat tot 3 maal per dag gebruik mag word. Dit is belangrik dat hy gereeld water en ook sy melk drink.Indien hy op die regte antibiotika is behoort sy koors binne 24 tot 48 uur weer normaal te wees

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.