Childhood Diseases

Question
Posted by: Yster tekort | 2009/09/17

Q.

Mamma

Goeie dag dokter,

My dogtertjie is 13 maande oud. Ek wonder partykeer of sy nie dalk ' n yster tekort het nie, want sy het baie donker kringe onder haar oë  (nie ek of my man het dit nie). Sy slaap ook baie onrustig, en ek het al gelees ystertekort kan dit veroorsaak. (Ek is geneig tot dit en in my swangerskap moes ek 2 ysterpille per dag neem want dit was laag).

Is daar enige tekens waarvoor ek kan kyk wat dalk ' n indikasie vir my kan gee? Of is bloedtoetse nodig?

O ja, toe sy 6,5 maande was, het sy longontsteking gehad en was in die hospitaal vir 5 dae. Hulle het toe bloedtoetse geneem en die pediater het gesê  haar yster is bietjie laag, maar nie ernstig.

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja beslis jou baba se simptome en haar voorkoms kan toegeskryf word aan 'n moontlike ystertekort probleem. Die beste sal wees om eerstens 'n bloed toets te doen om seker te maak van die diagnose en daarna indien nodig, een of ander van die yster behandelings te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.