Childhood Diseases

Question
Posted by: Amelia | 2010/09/13

Q.

Malaria area?

Goeie dag Dr.

Ons gaan in Oktober na HOedspruit vir ''n naweek. My dogtertjie is nou 2j5maande. Watter indien enige medikasie moet ek vir haar gee?
Groete en dankie vir die raad.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy is baie welkom. Die WHO het onlangs aanbeveel dat kinders wat jonger is as 8 jaar nie 'n malaria area moet besoek nie tensy daar 'n baie goeie rede is. Die rede is dat daar geen veilige malaria verhoedmiddels is vir jong kinders. Indien jy well besluit om Hoedspruit te besoek moet al die gewone verhoed maatreels geneem word veral onder die spesialle nette slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.