Childhood Diseases

Question
Posted by: Louise | 2009-08-25

Q.

Malaria area?

Goeie dag,
Ons het ' n geleentheid om na Hoedspruit te gaan in Oktober. Die probleem is my dogtertjie sal dan 18maande oud wees. Ek kan nie sekerheid kry of dit wel ' n malaria area is en of ek die kans moet vat met my dogtertjie nie. Ek wil haar nie onnodig bloot stel nie maar ook nie die kans laat verby gaan as dit nie gevaarlik is nie.

Dankie vir die hulp

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hoedspruit is wel 'n malaria area hoewel dit 'n lae risiko area is. Aangesien daar geen veilige verhoed middels vir kinders van 18 maande is nie is dit beter om haar nie bloot te stel aan enige moontlike gevaar van malaria nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.