Childhood Diseases

Question
Posted by: Annamarie Porter | 2010/06/07

Q.

Malaria

Ons wil graag Ngwenya Lodge (naby Krokodilbrug) besoek 18 June - 25 June en het ''n 3 1/2 maande oue baba en wil graag weet watter malaria medikasie sy kan gebruik indien enige en of risiko te hoog is om te gaan.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen veilige medikasie wat gebruik kan word vir 'n 3 maand oue baba om malaria te verhoed. Die WGO het onlangs aanbeveel dat kinders jonger as 8 jaar nie 'n malaria are moet binnegaan indien dit nie absoluut nodig is nie. Indien dit wel nodig is om die Ngweni Lodge in Junie te besoek is dit 'n lae risiko tydperk vir malaria en miskiet verhoed middels en metodes moet gebruik work insl die spesiale miskiet nette te gebruik wanneer jou baba slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.