Childhood Diseases

Question
Posted by: Wendy | 2009/01/23

Q.

Maagpyn by 5 jarige

My dogtertjie van 5 kla al ' n paar maande maagpyn. Ek het aan die begin gedink sy is dalk hardlywig maar na ek ' n punt gemaak het om seker te maak dat haar magie tog gaan kon ek dit uitsluit. Sy kla van maagpyn voor sy eet na sy geeë t het, in die oggende as haar oë  oopgaan. Ek gee bascopan wat nie altyd help nie. As ek bietjie op haar magie druk kla sy oral. ek is al moedeloos. Sy' s nie koorsig nie en speel elke dag saam haar maatjies by die skool. Haar eetlus is nie altyd vir my goed nie. Daar gaan tye verby wat sy glad nie wil eet nie. Enige raad &  hulp, asb!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Aangesien jou dogter elke dag kla van maagpyn is dit nodig om uit te vind wat hierdie pyn veroorsaak. Dit is dus nodig om 'n vaste diagnose te maak. Sekere spesiale ondersoeke is nodig veral 'n ultrasoniese toets van haar maag. Die beste sal wees om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.