Childhood Diseases

Question
Posted by: PAMELA | 2009-11-19

Q.

MAAGIE WIL NIE WERK

MY SEUNTJIE VAN 2 WAS SO RUKKIE TERUG HARDLYWIG, EN VAN DAARAF IS HY NOU BANG OM SY MAAGIE TE LAAT GAAN. HY HOU DIT TERUG VIR SO 5 DAE. DAN GEE EK MAAR N SETPIL SO DAT HY KAN WERK,MAAR DIT KAN NIE GOED WEES VIR HOM NIE. KAN U ASB RAAD GEE.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste sal wees om seker te maak dat jou seuntjie gereeld vrugte, vesel en genoeg water en vrugte sappe elke dag eet en drink.Indien daar geen verbetering is nie sal ek aanraai dat hy Duphalac 5ml soggens en saans gebruik. Hy sal die Duphalac vir minstens 10 dae en miskien tot 'n maand moet gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: me | 2009-11-19

Gee vir hom Purity se boksie sappies (Prune of Prune &  iets). Dis lekker en dit help.

Reply to me

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.