Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2010/07/19

Q.

Maag werk en kleur en Boad kry erg rooi &  pyn

Goeie More Pedeater,

Ek wil weet wat gebeur my Baba kry maagwerk en kleur is geel? Ons het gee haar Clopamon en Zantac elke 2 keer per dag elke dag. Ek wil weet hoekom. Ek dink deur medisyn.

Boud is rooi en pyn as salf smeer.

My baba se boud kry pyn as ek smeer salf op haar boud en sy baie huil omdat dit brand. Hoe kan help word gesond en wat naam salf en pyn nie. seer kry deur maag werk is suur en maak boud beskadige. Kan help asseblief.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die feit dat jou baba se stoelgang geel is is nie 'n probleem nie so lank soos dit nie waterig is nie.Dit is miskien as gevolg van die medisyne. Sy moet geen vrugtesappe drink nie.Die feit day haar boude rooi is is misken as gevolg van haar stoelgang wat effens suur is. Gebruik 'n goeie room soos Antipeol of Bepanthen Nappy Cream elke keer wanneer haar doek verander word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.