Childhood Diseases

Question
Posted by: Yvonne | 2009/09/22

Q.

maag Krampies

my baba is 5mnde oud gebruik nan pelargon. Sukkel van begin af met krampies. hy eet ook al 3 keer per dag pap (rys pap of cerelac mieliepap) - honger baba. Na etes en formule klink hy baie ongemaklik. Maak druk geluide. Wat kan die oorsaak wees hiervan? Ons het vantevore oorgegaan na infasoy, maar dit het hom baie hardlywig gemaak. slaap ook sleg.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou baba 'n werklike probleem het met laktose intoleransie. Probeer of NAN LF formule of S26 LF.Moenie Cerelac vir hom gee nie aangesien dit melk bevat,net die rys pap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Christelle | 2014/05/21

My baba is 3 maande. Sy drink Nan melk, so 2 weke terug het sy net begin skree so uit haar borsie uit mens kan hoor sy het seer want sy het trane gehuil, en vandag weer die Mei 21 het sy weer baie gehuil en sy bly snik ook. Kan jy asseblief raad gee baie dankie

Reply to Christelle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.