Childhood Diseases

Question
Posted by: Mini Mouse | 2009/03/22

Q.

LOOPRINGE

More dokter

My seuntjie is nou 8 maande en sy ontwikkeling is op datum volgens sy pediater. Hy kruipvermoë  ook al baie goed.

Ek sit my seuntjie twee keer ' n dag vir periodes van tussen 10-15 minute elk in sy loopring. Ek wil graag weet - as hy langer tyd in sy loopring deurbring, watter deel van sy ontwikkeling word geaffekteer. Baie mense is totaal teen ' n loopring en ek sal graag wil weet wat die rede hiervoor is.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is ook totaal teen 'n loopring wat gevaarlik is.Daar is geen rede om een te gebruik nie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Jesse | 2009/03/25

My seuntjie het een gebruik en dit gate uit geniet. Ek dink dit hang maar van ouer tot ouer af. Hy kruip en loop perfek vandag, ek het dit vir dieselfde rede as jy gedoen - sodat ek en my man net kan in vrede eet terwyl hy homself geniet in die aand.

groete,

Reply to Jesse

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.