Childhood Diseases

Question
Posted by: Mariana | 2012/07/18

Q.

loop neus en spuug

My baba was 5 weke te vroeg gebore. hy is nou 3.5 maande oud en het geweldige loop neus en slym wat gedurig loop, kan dit die melk wees hy is nou op Novalac AR stage 1. Watter ander melk kan ek vir hom gee sou hy allergies is asseblief.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam dat dit hoog waarskynlik is dat jou babatjie allergies is vir melk. Probeer eers NAN HA en sien of dit enige verskil maak. Indien sy simptome aanhou sal die beste wees om sy pediater te raadpleeg om die nodige allergie toetse te doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.