Childhood Diseases

Question
Posted by: CVS | 2010/09/20

Q.

Longontsteking by geboorte

My seun was met ''n keiser op 38 en half weke gebore om 18:10 die aand. Omstreeks middernag het die verpleegpersoneel my laat weet daar is fout met die longe en die volgende dag vir my gesê  dis longontsteking. Hy was vir ''n week en ''n half in die ICU gewees voordat ons hom huis toe kon geneem het.

Ek is tans weer swanger met ons tweede kind. Nou wil ek graag weet wat is die kanse dat dit met die enetjie ook sal gebeur? Wat veroorsaak die longontsteking en wat kan ek nou doen om dit te voorkom?

Ek rook glad nie en alkohol gebruik is ook nie eers ter sprake nie. Tans gebruik ek ook Centrum Materna.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Longontsteking in pasgebore babas word gewoonlik deur 'n bakteriee met die naam 'Streptoccus B'. Dit is noodsaaklik dat jou ginekoloog jou moet toets vir hierdie kiem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.