Childhood Diseases

Question
Posted by: Yoli | 2009-11-02

Q.

longontsteking

My 2 jarige seun was nou vir die tweede keer in 2 maande in die hospitaal. Hy het nou gedurige bloederige neus. Is dit iets waaroor ek bekommered moet wees? Wat kan ek vir hom gee vir dit en vir die herstel na die longontsteking?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Gebruik Salex neusdruppels om sy neus oop te hou en gee ook vir hom Probiflora Junior een elke dag vir minstens 3 maande om sy weerstand op te bou. Dit sal ook help om sy weerstand teen ontstekings op te bou deur om vir hom Scotts Emulsion gereeld te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.