Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2011-05-03

Q.

Longonsteking by Baba

Hallo, ek is net bekommerde oor my baba dogtertjie, sy het longonsteking gehad, sy het koors, hoes Plus pyn en kortasem.

Laas 4 weke het gaan GP Dokter, Tyd sy het siek met verkoue en warm koors, Hy gee ons voorskrif van antbiotika(Augmentin BD S0 en gee haar alreed in oggend en aand. later 3 dag baba Dogtertjie kry Babas Masels, toe ons weer gaan GP Dokter sien sy het allergie en antbiotika(Augmentin BD S) moet nou stop en gee ander voorskrif ander antbiotika(naam is Orelax Junior). Sy word beter en gesond. 3weke LATER gebeur eergister het weer siek met verkoue en opgooi as sy drink melk en eet pap. Ons het dringend gaan Hospital Emergency en dokter sien, Dokter se dit verkoue in maag en maak naar, dit hoekom opgooi, sy gee voorskryf met prompan en neuteri drupples, niks antbiotika. later in die nag sien sy asem vinnig en hart ook vinnig, ek verboed sy het kortasem. Ons weer Hospital Emergency fellow up. Ander dokter sien hy se moet geduldige wag en dit sal so 2 of 3 dae word beter, maar ek het se Baba het kort asem soos sien maag en bors beweeg beurt mekaar. Toe hy sien en vat xstraal en sy het longonsteking op linkerkant. Kry nuwe voorskryf van antbiotika(Augmentin ES 600 SUS). Ek raak twyfel dit wat sy het al 2 weke antbiotika klaar gemaak nou weer ander antbiotika, ek is bang word erg en word sleg. Ek sien Dokters GP kan nie probeer geduldige met mekaar kommunikeer en oor hasstige want hy wil ander mense met klinete. Ons het 3 ure wag by emergency en diens net 5minute al. Dit kos my baie geld betaal met 4 verskillende dokters in 5 min al. Dit is onregverdige. Wie kan my help mooi diens en werk saam?

Kan jy asseblief my help raad gee? Ons gesin is doof en daar dokters wat ek sien het opgekrap ons mekaar kommunikeer en haastige of kort, Ons weetie hoe moet maak en moet ek net stilbly as daar maak nie reg met ons nie. Ek soms los dit en aanvaar as misverstaan gebeur om my baba meer siekte. Ek het stress daaroor, ek wil probeer mooi verstaan, ek sien dokters is ongeduidige met my gepraat of oorhaastige en wil gou ander kliente kyk of afskrap vir ons se sukkel, ons het ongeluk daar oor en my baba is siek ook.
Ons het nie regte een reg dokter vir ons nie.

Hoop jy sal terug gou email oor my hulp nodig.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba dogterjie het onlangs minstens twee keer al longontsteking gehad.Woon sy 'n creche by?Indien ja, sal dit nodig wees om haar liewers by die huis te hou. Die winter het nou eers begin en sy is al twee keer erg siek. Boonop het die laaste dokter weer vir haar dieselfde Augmentin antibiotika gegee wat haar allergiese reaksie veroorsaak het. Dit is altyd nodig om vir die dokter te se dat jou baba allergies is vir hierdie antibiotika.Jou baba moet deur haar eie pediater behandel word en in 'n praktyk waar daar 'n na uur diens is.Die dokters moet altyd die diagnose en die behandeling neerskryf dat jy dit goed kan volg en verstaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Nicky | 2011-05-06

Dankie antwoord my vra, My vrou het al werk gelos en sy is nou huisvrou en kyk ons dogtertjie. Ek sien Pediater het gese, en gee ons voorskrif is Augmentin ES 600 SUS. Ek wonder Augmentin ES 600 SUS en Augmentin BD S is selfde?
Sy is allergie van Augmentin BD S. Gee nog een raad asseblief dankie

Reply to Nicky

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.