Childhood Diseases

Question
Posted by: Barbara Raubenheimer | 2011/12/19

Q.

longe

4 maande oue baba het roggel op haar borsie. gebruik tans chesteeze wat deur die dokter voorgeskryf het.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Chest-eeze stroop is 'n homeopatieses middel wat gewoonlik vir asma en hoes voorgeskrf word. Ek kan geen inligting vind dat hierdie medisyne getoets is vir veiligheid in babas.Dit is snaaks dat jou babatjie in die somer maande 'n borsontsteking het.Gewoonlik gaan hierdie soort borsontsteking gepaard met 'n verkoue.Jou babatjie behoort gou weer gesond te word maar indien haar bors aanhou om te roggel of fluit moet die dokter haar weer ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.