Childhood Diseases

Question
Posted by: raadop mamma | 2010/06/07

Q.

long ontstekking by 4 jarige dogtertjie

my dogtertjie het zinnat en zithromison antibiotika gedrink en is amper gesond nou het sy n lelike uitslag wat lyk soos masels sy was weer by die dr gewees saterdag en sondag hy vertel vir my dis of die antibiotika wat sy drink of iets wat sy eet wat haar die uitslag gee.maar ek het vir haar n suigstokkie gegee saterdag toe slaan sy so uit en sondag het sy n dougnut geeet en n halfuur daarna toe lyk die uitslag nog tienmaal erger.WAT IS DIE OORSAAK VAN DIE UITSLAG.DIT MAAK NIE KNOPPIES NIE NET GROOT ROOI VLEKKE.???????????????????

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie uitslag is 'n allergiese veluitslag wat 'urtikarie' genoem word. Ek vermoed dat jou dogter allergies is vir die Zinnat antibiotika. Hierdie antibiotika het die uitslag veroorsaak.Vra vir jou dokter om Zyrtec stroop vir haar voor te skryf. Die dosis vir Zyrtec is 5ml een keer per dag. Sy moet in die toekoms nie weer Zinnat antibiotika gebruik nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: raadop mamma | 2010/06/07

DOKTER SY DRINK NIE MEER DIE ZINNAT NIE SY IS NOU OP AUCMENTIN DIE DR HET GESE DAT DIE EERSTE DOSIS DIE UITSLAG MOET LAAT WEGGAAN MAAR DIT GAAN NIE WEG NIE.NOU AS SY SOETGOED EET DAN SLAAN SY ERGER UIT.SY HET OOK GISTER SOORT VAN N BLACKOUT GEHAD TOE SY WEER BYKOM WAS SY BAIE DEURMEKEER EN HET GLAD NIE GEREAGEER TOE EK MET HAAR PRAAT NIE.EK HET N VERMOEDE DAT SY DALK SUIKER PROBLEME HET OMREDE DIT IN DIE FAMILIE IS EN EK DIT OOK DALK HET.

Reply to raadop mamma

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.