Childhood Diseases

Question
Posted by: raadop mamma | 2010/06/04

Q.

long ontstekking by 4 jarige dogtertjie

my dogtertjie is 4 jaar oud en het long ontstekking sy het antibiotika gekry en hoesgoed.die dr wat haar ondersoek het wou haar eers opneem maar het toe net eweskielik van plan verander.haar koors was 40 grade en haar borsie baie benoud.dit is nou al 3 dae en haar borsie is nog so sleg sy eet nie en sy slaap skaars.haar borsie is al seer en sy het ook hoofpyn van al die hoes.wat moet ek doen?moet ek haar terug vat hospitaal toe en daarop aandring dat die dr haar opneem of moet ek maar nog kans gee en kyk of die medisyne gaan werk?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is definitief nodig dat jou dogter opgeneem moet word vir die regte bahandeling vir haar longontsteking.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.