Childhood Diseases

Question
Posted by: Anoniem | 2012/09/04

Q.

Laktose intoleransie

Ek is tans 32 weke swanger met ''n seuntjie. My man het as baba baie erg gely aan laktose intoleransie. Hy sukkel nou nog daarmee. Sy suster se dogtertjie het dit ook. Is dit oorerflik? Wat is die kans dat ons seuntjie dit ook gaan hê ?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Laktose intoleransie is oorerflik. Dit is nodig om jou baba vir so lank soos moontlik te borsvoed. Borsmelk bevat ook laktose maar jou baba sal beslis beter vorder op borsmelk as op enige van die gewone baba formules. Indien nodig kan 'n laktose vry formule soos NAN LF gebruik word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.