Childhood Diseases

Question
Posted by: Karmen | 2012/02/09

Q.

Lae spiertonus

Hoe stel ek vas of my 16maande oue seuntjie lae spiertonus het? Hy loop nog nie, maar kruip teen ''n spoed.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie babas begin effens laat om te stap. Hulle kan tot 18 of19 maande our wees voordat hulle eers begin stap. Jou baba seuntjie kan baie goed kruip en dit is onwaarskynlik dat hy lae spiertonus het.Hy behoort binne 'n maand of twee te begin stap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Adel | 2013/09/08

My dogtertjie kruip ook maar hulle se sy het lae spier tonus in haar voete en bene. Ons het oefeninge gekry sy huil verskriklik as ons dit doen. Kan dit seer wees?

Reply to Adel

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.