Childhood Diseases

Question
Posted by: Jeannine Koekemoer | 2011/11/08

Q.

Kronies siek!!

My seun van 2 is kronies siek! Hy moes weer vir gromets gaan en ''n sinusspoeling. Daar is bloedtoetse gedoen. Die uitslae sê  hy''t ''n hoë  allergie telling, yster tekort en lae immuunstelsel. Hy is in ''n kleuterskool van hierdie jaar af. Is my kind regtig allergies? of Is dit a.g.v sy lae immuun en yster tekort dat dit voorkom asof hy allergies is. Hy drink redelik melk, maar eet nie regtig suiwel nie. (seker so 2x per week)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou kind mag wel allergies wees,maar nie noodsaaklik vir melk nie. Hy moet getoets word om uit te vind waarvoor hy allergies is.Hy moet ook op 'n yster aanvulling wees. Die beste sal wees om hom by die huis te hou vir die res van hierdie jaar en volgenede jaar om hom kans te gee om sy immuniteit op te bou. Hy sal weer volgende winter sukkel met een siekte na die ander indien hy aanhou om hierdie kleuterskool by te woon.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.