Childhood Diseases

Question
Posted by: thea | 2009-08-24

Q.

krom bene

my kleindogter is 19 maande oud. Ons merk op haar linkerbeen is krom. sy het eers op 14 maande begin loop, was nooit in loopring gewees nie. sy begin nou dat sy hardloop en nou merk ons op dat die been is krom. partydae val sy ook baie. weet nie of dit te maak het met die tipe skoen wat sy aan het nie, en of die been dalk moeg raak nie. moet ons haar terug neem na die pediater toe? of wat moet ons doen. is baie bekommerd oor die skewe been.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is beslis nodig dat jou kleindogter deur haar pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.