Childhood Diseases

Question
Posted by: Celestine Scott | 2012/06/05

Q.

Kroep

My dogtertjie (6) kry kroep in die winter. Sy gebruik gewoonlik 4-5 keer antibiotika in die winter en die hoes klaar nie gou op nie. Sy''s huidiglike op ''n Allergex/Batenoid mengsel en dilinct hoesstroop. Is daar dalk iets anders wat meer natuurlik is wat ek vir haar kan gebruik.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is baie kinders wat herhaaldelik kroep kry gewoonlik voor dat hulle 5 jaar oud is. Hierdie vorm van kroep word spasmodiese kroep genoem. Hierdie kroep episodes word nie deur 'n onsteking veroorsaak nie en dus is antibiotikas nooit nodig vir behandeling van hierdie soort kroep nie. Allergex sal glad nie help nie en dit is nie nodig om 'n sterk kortisoon soos Betanoid te gebruik nie. Die beste behandeling is Pulmicort wat met 'n nebuliseerder ingeasem word vir 3 tot 5 dae te gebruik om hierdie spasmodiese kroep te behandel. Die beste sal wees om jou dogter na 'n pediater te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2015/07/07

Is daar enige iets wat n mens oor die toonbank kan koop wat help vir kroep?

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.