Childhood Diseases

Question
Posted by: MA 2 | 2008/11/13

Q.

KROEP

HALLO

WAT IS KROEP EN WAT VEROORSAAK DIT EN MOET EK BEKOMMERD WEES?? MY 10 MAANDE OU BABA KUIER BY SY OUMA OP DIE PLAAS EN SY SE SY' T HOM BY DIE APTEEK GEHAD WANT DIT HET GELYK OF HY ' N VERKOUE ONTWIKKEL, HULLE SE DIS KROEP, HET VIR HOM IETS GEGEE OM DIE SLYM LOS TE MAAK, MAAR HY KLINK NIE VIR MY LEKKER NIE MOET EK BEKOMMERD WEES EN HOM SO GOU MOONTLIK BY ' N DOKTER KRY OF HOE?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Kroep is gewoonlik 'n virus ontsteking van die larinks. Alles is afhangend van hoe erg is hierdie kroep aanval.Indien hy sukkel om asem te haal is dit definitief nodig om hom na 'n dokter te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2016/01/19

Antibiotics make kroep worse that's what my doctor said

Reply to Anonymous
Posted by: charlett | 2014/10/17

My dogtertjie van 2jaar en 3maande oud was die 13de tot die 15de September in die hospitaal gewees a.g.v Kroep sy was die donderdag by die dr gewees toe se hy sy het Mangelontsteking nou al vir die 4de keer en toe gee hy vir haar antibiotika maar die saterdagoggend was sy so siek sy het nie asem gekry nie toe jaag ons met haar hospitaal toe toe se die dr daar haar mangels is so geswel dit het afgesak en dit het vir haar Kroep gegee en gemaak dat sy nie kon asem kry nie. Nou sien ek haar keel agter by haar mangels is weer bloedrooi en sy hoes weer soos toe sy die kroep gehad het wat doen ek nou is dit weer dieselfde as laas keer se geval?

Reply to charlett
Posted by: samuel | 2009/06/02

Ons seun , nou 9 jaar , sukkel geweldig met kroep . hy kry nie asem nie en sy bors roggel kwaai . Sy stem raak ook heeltemal weg . Ontgroei kinders kroep of is dit dalk die begin van Asma ? Is daar enige medikasie of voorsorgmaatreels ?

Reply to samuel
Posted by: sonja | 2009/02/23

my seuntjie 2jr oud. op antibiotika maar koors bly hoog as medesyne( postel, stopayne of voltaren) uitgewerk is. dr diagnoseer kroep en gee adrenalien om mee te stoom. sal sien hoe is hy vannag. koors nog op 39 na vyf dae maar dr se antibiotika sal nie werk.

Reply to sonja | 1 comment (hide)
Posted by: Erika | 2013/11/01

Het my seuntjie by dokter gehad met kroep, het antiobiotika voorgeskryf, pulmicor en dualin, was die aand klaar beter, en hoes het nie meer so sleg geklink

Posted by: MOEDER | 2009/01/09

MY SEUNTJIE VAN 1JAAR OUD HET KROEP NADAT HY MANGELONTSTEKING GEHAD HET EN SY KOORS BLY HOOG, MOET EK BEKOMMERD WEES OF WAT?IS DIT GEVAARLIK AS SY KOORS NA 5DAE NOG NIE AF IS NIE?

Reply to MOEDER
Posted by: MA | 2008/11/18

DANKIE
ONS MOES HOM TOE IN DIE HOSPITAAL LAAT OPNEEM, HY HET ' N INFEKSIE IN DIE LONGE GEHAD.

Reply to MA

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.