Childhood Diseases

Question
Posted by: Jacky | 2012/04/12

Q.

Koue

Ek verstaan dat kieme en virusse ons siek maak maar ek wil net weet of koue my kinders kan siek maak? Ek het altyd n probleem in die winter om klere aan my kindertjies se lyfies te hou - my seun (amper 6) loop gewoonlik net in sy broek rond en my 2ling dogterjies (amper 3yr oud) trek omtrend alles uit. Hulle wil ook nie onder die komberse slaap nie en slaap onrustig as jy hulle warm aantrek. so, hoe nou gemaak?

Baie dankie vir al die vorige raad.
Groete

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baie kinders is net soos jou kinders en hou nie daarvan om te warm te wees nie. Hulle hou glad nie van warm klere en komberse en duvets nie al is die weer koud. Dit is niks om oor te bekommer nie. Koue vanself sal hulle nie siek maak nie en kinders wat maklik warm raak is gewoonlik baie gesonde kinders.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.