Childhood Diseases

Question
Posted by: Nadia | 2010/02/11

Q.

Kosse om te vermy tydens borsvoeding

Hi Dok

Ek borsvoed en wil graag weet of daar sekere kosse is wat ek moet vermy? Mag ek sjokolade eet? Mag ek bv. ' n glasie wyn drink en hoe lank voor of na voeding?

GROETE

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is beter om wyn te vermy. Indien daar 'n familie geskiedenis van allergiese siektes is sal dit 'n goeie idee wees om peanuts en eiers ook te vermy.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2010/02/12

Jy kan ' n glasie (klein) drink net na jy geborsvoed het. Dan moet jy ten minste 3 ure wag voor jy weer kan voed, anders moet jy maar ' pump-and-dump' . Sjokolade kan kleintjie redelik wakker maak en omkrap. Was so met beide van my babas.

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.