Childhood Diseases

Question
Posted by: Jenn | 2013-02-20

Q.

Kos met wyn in vir kinders

Hallo dok

Ek het twee kleuters van 5 en 2.
Ek hou van lekker etes maak en wil uitvind of dit skadelik is vir hulle as ek wyn in my kos gooi terwyl dit gaarword. Ek gooi dit meestal net by my maalvleis geregte en dit is ook hulle gunsteling vleis om te eet maar ek wil nie skade aanrig nie. Ek gooi nooit baie in nie en dit kook natuurlik nog ''n hele ruk voor ek dit bedien. Ek maak kos met wyn in ten minste een maal per week.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n baie goeie vraag. Dit is net een keer per week dat jy wyn in jou kos gooi. Al die alkohol sal binne 20 tot 30 minute wegkkook en dus sal die wyn geen skade vir jou kinders veroorsaak nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Purple | 2013-02-20

the alcohol cooks off and its the flavour that is left. It won''t harm your children, though they might not really like the taste.

There are alternatives to wine for coooking - things like jus, which doesn''t alter the taste in the way that grape juice would.

Reply to Purple

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.