Childhood Diseases

Question
Posted by: Elzette | 2011/09/15

Q.

kortisoon

My kind is 8 en het asma. Kry redelik gereeld kortisoon stroop, veral gedurende die winter. Wat is die maksimum hoeveelheid kere wat kortisoon stroop geneem kan word om nadelige langtermyn gevolge te voorkom.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit hang af van spesifiek watter kortisoon stroop vir jou dogter voorgeskryf is. Indien dit Celestamine is wat 'n baie sterk kortisoon is, mag sy nie meer as een 5 dae kursus per 3 tot 6 maande gebruik. Indien dit Prelone of Preflam is kan sy een kursus per maand veilig neem.Wat hierdie storie vir my vertel is dat jou dogter se asma nie goed kontrolleer is nie. Sy moet 'n pediatriese pulmonoloog raadpleeg en op die regte asma behandeling begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.