Childhood Diseases

Question
Posted by: Daleen | 2010/10/16

Q.

kortezoon &  soveel medikasie vir n 2jaarige ???

Hi my Dogter is 2jaar oud sy het n verskriklike koor gehad 39.6''c &  kort, kort mangel ontsteking, haar linkerkantste klier in haar nek &  lieste het geswel soos tenisballe. Die dokter het gese sy het 1 of ander asmatiese probleem &  mangel &  oorontstekking &  n bakteria wat haar ligaam aanval &  n virus maar hy kan ni se watse bakteria of virus want met bloed toetse kan di ni geidentiviseer word.ek moet haar ook physioterapeet toe gevat om haar longe te klop. 3 dae later toe slaan sy kolletjies uit ek het haar trug gevat dokter toe hy het gese sy het massels maar daar was kolletjies haar hele lyf vol &  di hoef ni agter di ore te begin ni. 2dae later het ek ander hulp gaan soek &  die het vir my gese dit is n allergiese reaksie ek het alle medisyne gestop &  vaginale salf aan gesmeer nou sit sy met n uitslag op haar arms &  bene wat aan hou jeuk. medisyne wat dokter vir my voorgeskryf het is soos volg:
Actifed cold 50ml 1.5ml syr 3x per dag
Aspelone 15mg/5ml syr 2.5ml 2x per dag vir 5 dae &  dan 2.5ml 1 keer n dag vir 5 dae
Prozef Antibiotika 5ml 3x per dag
Berotec 2.5mg/5ml 150ml syr 2.5ml 3xper dag
Stilpane 5ml soos nodig vir pyn &  koors
Panamor 12.5mg sup gebruik 12 uurliks soos nodig
Panamor 12.5mg sup gee 1 kapsule soos nodig

Al hierdi medisyne vir n 2jaarige is di gevaarlik als op 1 slag &  kortezoon?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja, jy is reg, daar is geen rede vir al hierdie medisyne. Jou dogtertjie het 'n virus onsteking gehad in die begin en dit word nie met 'n antibiotika behandel nie. Sy het 'n allergiese reaksie gehad vir die eerste antibiotika. Jy moet seker maak om uit te vind wat is die naam van hierdie antibiotika want sy is allergies daarvoor en moet dit nie weer in die toekoms kry nie. Al wat sy nou nodig het is 'n antihistamien om haar allergiese reaksie onder beheer te bring en snaaks genoeg met al hierdie medisyne is daar geen goeie antihistamien nie. Sy moet Allecet stroop 5ml een keer per dag gebruik om haar allergie te genees.Actifed word nie vir jong kinders voorgeskryf nie en die antibiotika is nie nodig vir 'n virus onsteking dus kan die Prozef gestop word. Berotec sal haar baie opknikker en sal ook nie help nie. Stilpayne en Panamor bevat kodeiene wat hardlywigheid kan veroorsaak.Gebruik net Panado stroop vir koors.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: anneke | 2015/09/17

My seun is amper 3 en het n klier in sy nek.Dokter het ook antibiotika gegee , ek het dit vir 7dae gebruik en toe gehoor n mens gee nie dit nie.Die klier is nogsteeds daar , wat moet ek doen,want hy is nie koorsig nie,eet goed maar is net af en toe huilerig?

Reply to anneke

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.