Childhood Diseases

Question
Posted by: Rika | 2012/07/10

Q.

kopstamp

Ek is bekommerd oor my kleinkind,1 jaar en 5 maande.Hy bly sy kop stamp teen n muur of vloer.Hy sal bv sit en speel,dan skielik afbuk en sy kop aanhoudend teen die vloer stamp.Of hy sal na n muur loop en sy kop aanhoudend teen dit stamp.Vat jy hom weg of tel hom op,sal hy sy kop teen jou kop of skouer stamp.Al probeer jy om dit te keer,sal hy enige iets doen om net weer sy kop te stamp.Hy doen dit bv nie teen die bank of matras nie,maar teen harde voorwerpe.Ek is bekommerd en weet nie wat om te maak nie.Enige raad sal welkom wees.Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort gedrag kom baie dikwels voor onder babas van hierdie ouderdom. Die rede hiervoor is om aandag te soek. Hierdie babas het baie aandag en liefde nodig. Hy sal redelik gou begin ophou met sy kopstamp gewoonte indien hy wel die nodige aandag kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2013/11/11

I have a suster that hit her head against n wall and se do not stop crying of pain and she feels dizzy,should whe take her to a docter or what??

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.