Childhood Diseases

Question
Posted by: pamela | 2009/02/10

Q.

kop " luise" 

my kleinkind se koppie jeuk. Ek het dit van nader bykyk aangesien haar hare gereeld gewas word het ons gedink dit is sweet. Daar is klein donker goggas op haar kop, nie baie nie, die keer slegs een. Sy is 3 jr en kom nie met ander kinders in aanraking nie, sy is alleen by die huis met my. Dit is die 2 de keer die somer, hoe gebeur dit??

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Kinders word gewoonlik deur hulle maaats by die skool of creche aangesteek. Dit is moeilik om jou vraag te antwoord aangesien jou kleinkind nie met ander kinders in aanraking kom nie.Miskien word sy deur 'n bediende aangesteek. In elk geval is dit nodig om haar te behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Rentia | 2009/04/03

Wat werk regtig vir kop luise? Ek is raad op!

Reply to Rentia
Posted by: pamela | 2009/02/11

Baie dankie vir u antwoord, ja ek het dit behandel.
nogmaals dankie

Reply to pamela

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.