Childhood Diseases

Question
Posted by: William | 2012/07/30

Q.

Koorsblare

Hallo, ons seurtjie is amper 3 en ons het groot probleem met die feit dat hy Gluten sensitief is en dus is elke dag ''n stryd om sy gestel genoeg op te bou dat hy nie siek raak nie. Oor die naweek het ons 2 groot koorsblare op sy tong ontdek na styd in week dat hy nie wou eet nie. Wat is die beste behandeling daarvoor, ons gebruik o[ die stadium Nystacid.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie koorsblare op jou seuntjie se tong word deur 'n virus ontsteking veroorsaak en word 'Herpes stomatitis' genoem. Nystatid is die verkeerde medisyne. Hierdie koorsblare is baie pynlik en jong kinders hou gewoonlik op om te eet of drink en hierdie kan tot dehidrasie lei. Die regte medisyne is Acyclovir en ook iets vir pyn. Dit is nodig dat jou seuntjie deur 'n pediater ondersoek moet word. Die beste sal wees om hom na 'n pediatriese noodeinheid te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.