Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2010/10/12

Q.

Koors 37.8grade , drink goed net sleg slaap

Hallo Paeder, ons gesin is doof. Ons het 6 maand dogtertjie. Sy het Saterdag begin liggaam baie warm. Vermoed sy kry koors.

Sy het eet goed pap, vrugte en groete elke dag en 3 keer Nan nr 2 met 175ml per dag. Alles is goed. Net Koors en warm soms oor 38 grade en terug 37grade. Long ook bietjie raas. Ons gee vir haar Panado stroop later 4 ure weer koors.

wat moet ek maak met haar? vat dokter of paeder?

Groete Nicky

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie klink soos 'n virus onsteking van jou baba se bors met die naam brongiolitis. Die meeste babas is weer gesond na omtrent 10 dae. Solank sy normaal kan drink is dit nie nodig om haar doketr toe te neem. Hou haar neusie oop met Sterimar neusspuit of Salex neusdruppels soggens en saans.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.