Childhood Diseases

Question
Posted by: Jacky | 2012/11/28

Q.

Koors

My dogtertjie wat nou 3yr oud is het laas week Woens aand koors gehad . Die volgende oggend en die res van die week was sy 100% Gisteraand het sy weer koors gehad en vandag ook nou weer 100% Wat gaan? Ek het 3 kinders so ek weet as hulle koorsig en siek is maar hierdie is nou bietjie vreemd. Sal ek haar Dr toe vat?

Dankie vir al die raad

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is altyd nodig om kennis te neem wanneer 'n dogtertjie van hierdie ouderdom af en toe koorsig is. Daar kan baie redes wees vir 'n koors patroon soos hierdie, maar dit is veral belangrik om seker te maak dat sy nie 'n blaas of urienweg ontsteking het. Dus is dit nodig om haar na die dokter te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.