Childhood Diseases

Question
Posted by: riekie | 2012/04/13

Q.

koors

Wat is dje regte liggaams temperatuur by babas en wanneer is die koors?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gewone liggaams temperatuur in babas is 36 tot 37grade C. Enigiets bo 37.2 in babas word beskou as 'n koors.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: riekie | 2012/04/13

ek het een maar dit die ene wat jy onder die arm moet sit?

Reply to riekie
Posted by: Annie | 2012/04/13

Ek gebruik n digitale oor-koorspen.
My dogtertjie se temperatuur tot ongeveer 18 maande was normaal wanneer dit tussen 35,5 en 36,5 was.
Ek het dit gereeld gemeet ook op dae wanneer sy gesond was.

Die laaste paar maande het haar normale temperatuur gestyg - dis nou tussen 36,3 en 37,3.

En ek het gehoor dat dit eers " koors"  is as dit bo 38 grade is - maar sodra sy bo haar normale temperatuur gaan is dit gewoonlik net n halfuur of so dan is dit 38.

Natuurlik hang dit af watse koorspen jy gebruik. Maar ek stel voor jy neem jou baba se koors n week lank elke dag en probeer bepaal wat is normaal vir jou baba.

Reply to Annie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.