Childhood Diseases

Question
Posted by: TK | 2008/11/03

Q.

Konsultasies?

Hallo dokter

Ek het bietjie vroeer geskryf oor my dogtertjie wat allergies is vir kiwivrug, en wil graag dokter se raad volg en n pediatriese allergis opspoor naby Durbanville, Kaapstad. Sover kon ek nognie regkry om een op te spoor nie. Ek sien op u profiel dat u spesifiek in allergie gespesialiseer het, en dat u hier in die Kaap woonagtig is. Doen u dalk nog konsultasies, dat u dalk kan help? Of is daar iemand waarnatoe u my dalk sal kan verwys?

Ek sal dit baie waardeer!

Groete

TK

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Bel Dr Jan Vermeulen se spreekkamers in Panorama [021-9300633] Reel die afspraak vir 5 Desember.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.