Childhood Diseases

Question
Posted by: Ansia | 2012/07/07

Q.

Kolon Virus

Hello
My dogtertjie is 6 maande oud en het n kolon virus op haar boud. Dit het begin toe sy n maand oud was ons het haar gevat vir behandeling ( Amikun ) maar dit is nou terug ek is moedeloos is dit die enigste opsie of is daar iets anders

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Gee my asb nog inligting oor jou baba se diagnose van 'n kolon virus en ook enige inligting oor Amikun.Het die pediater hierdie diagnose gemaak? Ek kan geen inligting vind ivm 'n kolon virus wat 'n uitslag sal veroorsaak op 'n baba se boud en ook geen inligting oor Amikun nie.Skryf asb gou terug met hierdie inligting.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.