Childhood Diseases

Question
Posted by: Eileen | 2013-02-20

Q.

Kolletjies op onderkant van voete

More Dr, my 3m oue baba het vanoggend sulke fyn rooi kolletjies aan die onderkant van sy voetjies! Hys nie koorsig nie en redelik rustig! Hy het oor die naweek diarree gehad maar het meds vir dit gekry en hys beter!Hy drink ook Nexiam vir sy reflux! Wat kan dit wees, eks nogal bekommerd!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees oor jou baba se uitslag onder sy voetjies. Dit is moontlik dat dit die eerste teken is van 'n virus onsteking wat redelik dikwels onder babas voorkom met die naam 'hand, foot and mouth disease'. Hierdie siekte word deur die herpes virus veroorsaak en is nie 'n gevaarlike siekte nie. Die beste sal wees om die pediter te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.