Childhood Diseases

Question
Posted by: ANNE | 2009-03-26

Q.

KOEIMELK PROBLEEM

Hi Dokter

Ek soek dringend u hulp , my seunjie oor twee mnde twee jaar oud het ek vanaf die ouderdom een maand op isomil gehad as gevolg van allergie hy het isomil tot en met een jaar gedrink ek het hom vantoe af op nan3 gehad ,hy is nou op die oomblik 1 week op koei melk ( volroom boksie melk clover ) maar hy wil nie die koei melk drink nie .Hy drink net klein slukkies van die melk dan wil hy nie die bottel he nie , ek is bekommerd want hy het die melk nog nodig veral die kalsium. Baie Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Aangesien jou baba allergies is vir melk was dit nie 'n goeie idee om hom op die NAN 3 formule te begin nie. Hy moet aanhou om die Isomil te dink tot dat hy 15 maande oud is en dan gewone soja melk drink. Die meeste soja melke het ekstra kalsium bygevoeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.