Childhood Diseases

Question
Posted by: Annie | 2012/07/04

Q.

koeimelk

My dogtertjie drink gepasturiseerde koeimelk vandat sy 11 maande oud was en ek ophou borsvoed het. Sy verjaar oor 2 weke en sal dan twee jaar oud wees.

Mag sy al gewone koeimelk drink? Ongepasturiseerd? Indien nie, van wanneer af kan sy?

Ek vermoed as ek dit vir haar kook en afkoel sal dit reg wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie kan nou gewone volroom melk nou drink. Twee koppies per dag is genoeg. Moet asb nie vir haar enige ongepasturiseerde melk gee nie. Dit is nie nodig om die melk te kook nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.