Childhood Diseases

Question
Posted by: jessie | 2012/05/01

Q.

Koei melk

Hi dr,my dogtertjie is nou net n paar dae weg van 11 maande en sy is nog altyd n baie klein dogtertjie. Sy was 2.5kg met geboorte en sy weeg nou omtrent 8 kg. Ek borsvoed nog eksklusief van die begin af maar wil graag begin om haar te speen.(sy borsvoed tans net in die aande) Wat ek wil weet is kan ek vir haar koei melk begin gee i.p.v borsvoeding soos ek voedings minder maak? Sy hou glad ni van n bottel en sy hou niks van formule melk. kan ek vir haar begin koeimelk gee deur di dag en dan haar aand voedings minder maak? ek wil graag he sy moet begin deurslaap maar tans weet ek dis al wanneer sy haar melk inkry so ek gee haar melk elke keer as sy begin huilerig raak deur die nag.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gemiddelde gewig vir 'n baba dogtertjie van 11 maande is 8.7kg. Jou baba het redelik goed gevorder tot nou toe.Al is sy nog nie 12 maande is nie kan sy nou met volroom koeimelk begin.Sy hou glad nie van formule melk nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: elmare | 2012/06/13

hi Dr , my baba is nou 7mnde het het nou begin met koeimelk , maar sy kry ook baie swaar tande so ek gee vir haar tandemengsel in, die probleem wat ek het is dat voordat sy nog op koeimelk was ,was sy op lactengon 2 en daarvan af het sy begin hardlywig raak so ek het gedink dus die blik melk maar nou dat sy op koeimelk is is dit nog steeds so kan dit miskien die tandemengsl wees , sy is nie eintlik moeilik nie want ek gee vir haar ook iets sodat dat sy opelyf kry maar moet ek haar dokter toe vat of afhaal van koeimelk of die tandemengsel los want ek wil nie he sy moet veraltyd iets drink sodat sy moet opelyf kry nie dankie

Reply to elmare
Posted by: Karen Edinberry | 2012/05/02

My grandaughter is 2months old, 5 days after birth her naval clip fell off and her naval was perfect, but at one month suddenly the naval popped out and now it is big and shiny like a marble and when pressed it sounds like air inside. Everyone tells me to bind it, but when i went to my GP he said not to as it is an umbilical hernia and normaly it gets back to normal by about the sixth month. I am worried that it is going to remain like that. Is my GP right.

Reply to Karen Edinberry

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.