Childhood Diseases

Question
Posted by: Ma van pragtige 2 seuns | 2010/07/20

Q.

Knoppies op ore

Dr my seun is byna 7 jr oud. Hy word goed versorg en oor die algemeen redelik gesond behalwe omgewings alllergiee. Die laaste 2-3 maande sien ek knoppies wat op die bokant van albei oortjies uitstaan. Dit lyk regtig lelik. Dit lyk byna soos die knoppies wat mens soms op ou honde se ore sien wat nie meer hare op het nie! Dit jeuk effens maar nie werklik nie. Dit is dieselfde kleur as sy vel maar die hele oortjie lyk soms bo warm en effens rooi. Ek wil nie onnodig peadiater toe gaan nie. Is hierdie maar net van die son of moet ek bietjie bekommerd wees hieroor?
Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om jou vraag te beantwoord sonder dat ek jou baba se ore kan sien. Ek vermoed dat hierdie knoppies as gevolg van 'n soort ekseem voorkom. Hierdie ekseem is seborreiese ekseem. Dit is nodig om 'n diagnose te maak om die regte behandeling voor te skryf. Die beste sal wees om jou pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.